Mahajanapada

’n Kaart wat die 16 mahajanapadas toon.

Die mahajanapadas (Sanskrit vir "groot ryk") was 16 koninkryke of oligargiese republieke wat van die 6de tot 4de eeu v.C. in die noordelike antieke Indië bestaan het.[1]

  1. Vikas Nain, "Second Urbanization in the Chronology of Indian History", International Journal of Academic Research and Development 3 (2) (Maart 2018), ble. 538–542.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search